15 on Ebenhaeser
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ebenhaeser-singel 15, Stilbaai Wes, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
15 on Ebenhaeser is 'n knus ateljeewoonstel op die boonste verdieping van die eienaar se woning met sy eie ingang. Dit is in 'n sentrale area in Stilbaai-Wes geleë en is naby die Goukourivier met talle staproetes en die Blouvlagstrand in Stilbaai, wat dit ideaal vir 'n kuswegbreek maak.
Dié ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware, tee-en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het twee stoele en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar kan 'n Weber-braai op versoek gereël word. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 15 on Ebenhaeser sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Delene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 1
Ligging
- Ebenhaeser-singel 15, Stilbaai Wes, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink 15 on Ebenhaeser het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ebenhaeser-singel 15, Stilbaai Wes, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom