Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15 on Roux

Selfsorg
Studio on Roux
Vanaf R800
R800 R560
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Studio on Roux is 'n baie ruim eenheid met 'n pragtige, gedeeltelike see-uitsig. Gaste kan 'n koffie op die stoep saam met die uitsig geniet. Die hoofslaapkamer het 'n koffiehoekie, 'n sitkamerstel, 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer. Daar is 'n tweede slaapkamer met 'n leefarea. Dit het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n badkamer. Die kombuis is in die tweede kamer waar nog 'n gas kan slaap. Hierdie gedeelte beskik oor die kombuis, 'n klein sitarea en nog 'n badkamer. Die kombuis is met 'n yskas, kookgeriewe en 'n mikrogolf toegerus. Die ateljee-eenheid is net 3 - 4 minute vanaf die see met pragtige wandelpaadjies en bankies by die see. Die eenheid is op die grondverdieping.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Om genotvolle verblyf te verseker, versoek ons ​​asb. dat alle gaste by die munisipale regulasies rakende geraasvlakke ná 22:00 te hou, aangesien dit belangrik is om 'n rustige omgewing vir almal se genot en gerief te handhaaf.

Verder moet alle gaste hul eie toiletpapier en handdoeke voorsien.

Die terugbetaalbare breekskadeposito sal 7 dae na uitklok terugbetaal word indien daar geen skade was nie.

Partytjies word nie toegelaat nie
Geen geraas word ná 22:00 toegelaat nie.

Rook is binnenshuis verbode, insluitend Hookah-pype. Indien gaste dié reël oortree, sal 'n boete van R500 van die breekskadedeposito afgetrek word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
15 on Roux
Vanaf R1 800
R1 800 R1 260
per eenheid
  • Plek vir 10 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Elkeen van die tweede en derde slaapkamer het 2 dubbelbeddens. Verder het die tweede badkamer 'n stort en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke en toiletpapier saambring. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n kaggel. Daar is ook 'n satelliet-TV met Netflix en Showmax. Gaste kan die asemrowende see-uitsig geniet terwyl hulle die buitebraai-area geniet. Hierdie eenheid is op die boonste verdieping.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Om genotvolle verblyf te verseker, versoek ons ​​asb. dat alle gaste by die munisipale regulasies rakende geraasvlakke ná 22:00 te hou, aangesien dit belangrik is om 'n rustige omgewing vir almal se genot en gerief te handhaaf.

Verder moet alle gaste hul eie toiletpapier en handdoeke voorsien.

Die terugbetaalbare breekskadeposito sal 7 dae na uitklok terugbetaal word indien daar geen skade was nie.

Partytjies word nie toegelaat nie
Geen geraas word ná 22:00 toegelaat nie.

Rook is binnenshuis verbode, insluitend Hookah-pype. Indien gaste dié reël oortree, sal 'n boete van R500 van die breekskadedeposito afgetrek word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
15 on Roux - hele huis
Vanaf R2 200
R2 200 R1 540
per eenheid
  • Plek vir 15 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 15 volwassenes en beskik oor 5 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Die derde en vierde slaapkamer het elk 2 dubbelbeddens, met en suite-badkamers met 'n toilet, stort en wasbak. Die vyfde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Hierdie eenheid het ook WiFi, 2 sitkamers en 'n gedeeltelike see-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Om genotvolle verblyf te verseker, versoek ons ​​asb. dat alle gaste by die munisipale regulasies rakende geraasvlakke ná 22:00 te hou, aangesien dit belangrik is om 'n rustige omgewing vir almal se genot en gerief te handhaaf.

Verder moet alle gaste hul eie toiletpapier en handdoeke voorsien.

Die terugbetaalbare breekskadeposito sal 7 dae na uitklok terugbetaal word indien daar geen skade was nie.

Partytjies word nie toegelaat nie
Geen geraas word ná 22:00 toegelaat nie.

Rook is binnenshuis verbode, insluitend Hookah-pype. Indien gaste dié reël oortree, sal 'n boete van R500 van die breekskadedeposito afgetrek word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
R800 R560
per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 115 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Roux-straat 15, Franskraal, Gansbaai, 1394, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA666e286f0e5d0d5db5c1ca190f69e9bb2c28bf1bc3f288ecb371b752a646423725a4050a28621ae5dd35c83fb7e4c18cb8de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R560 per nag (plek vir 5) 3 5 1 4 15 Le Roux Street Franskraal 1394 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.611143 19.3741497
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem