16 Cabanas Del Mar
Opsomming van Resensie
Gerald M - Okt 2020
Gemiddeld
Good
Gys V - Okt 2020
Gemiddeld
Enjoyed.
Anisa M - Okt 2020
Gemiddeld
We had an awesome stay.
Elna B - Sep 2020
Gemiddeld
Baie ontspannend, en baie netjies.
Asanda M - Sep 2020
Gemiddeld
It's was a lovely stay.
Husain K - Sep 2020
Gemiddeld
Comfy and Cozy.
Franche O - Mrt 2020
Gemiddeld
Was baie lekker, skoon en netjies.
16 Cabanas Del Mar's terugvoer
Dankie Franche, vir jou terugvoer dit word opreg waardeer.
Groete
Trudie
Michealene K - Feb 2020
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly en lekker gerus.
Helena G - Jan 2020
Gemiddeld
Grondvloer is gerieflik vir kinders, rustig en stil.
16 Cabanas Del Mar's terugvoer
Baie dankie Helena vir jou terugvoer, dit word opreg waardeer.
Groete
Trudie.
Emile K - Jan 2020
Gemiddeld
Woonstel was baie mooi en skoon, daar is wel probleme met die blok.
16 Cabanas Del Mar's terugvoer
Baie dankie Emile, vir jou terug voer. Ek sal dit onder die Body Corp se aandag bring.
Groete,
Trdue
Rene V - Des 2019
Gemiddeld
Baie aangename verblyf.
16 Cabanas Del Mar's terugvoer
Baie dankie vir jou teruvoer Rene, ek is bly julle het dit geniet, ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Vakansie-groete
Trudie
Willem B - Nov 2019
Gemiddeld
Not too bad.
Heine P - Nov 2019
Gemiddeld
Lekke geslaap.
16 Cabanas Del Mar's terugvoer
Dankie Heine vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer!
Trudie
Jacobus W - Nov 2019
Gemiddeld
Baie goed geleë en vriendelike diens.
16 Cabanas Del Mar's terugvoer
Baie dankie Koos vir jou positiewe terugvoer. dit word opreg waardeer. Ek is bly julle het julle tydjie by ons geniet. Sien julle gou weer!
Trudie
16 Cabanas Del Mar
Retha V - Okt 2019
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
16 Cabanas Del Mar's terugvoer
Dankie Retha vir jou postiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Ek is bly dat almal dit geniet het. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Trudie
Lumandri V - Okt 2019
Gemiddeld
Het dit vreeslik geniet en kinders kon lekker speel.
Mariska H - Okt 2019
Gemiddeld
Dit was baie lekker.
16 Cabanas Del Mar's terugvoer
Baie dankie Mariska vir jou terugvoer, ek waardeer dit opreg.
Groete,
Trudie
Jane S - Okt 2019
Gemiddeld
Wonderlik.
16 Cabanas Del Mar's terugvoer
Baie dankie Jane vir jou terug voer, ek waardeer dit opreg. Ek is bly julle het julle vakansie geniet,
Moontlik het julle net die hakke wat teen die muur by die patio mis gekyk wat wel vir daardie doel aangebring is. Die lig in die sitkamer werk wel maar moet met die afstandbeheerder aangeskakel word..
Groete,
Trudie
Sunitha P - Sep 2019
Gemiddeld
Excellent place for a break and magical views.
16 Cabanas Del Mar's terugvoer
Thank you, Sunitha, for you most-appreciated feedback. Hope to see you again.
Regards,
Trudie
Mpho M - Aug 2019
Gemiddeld
Gaan asb. jul DStv-kanale na.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Please check your DStv channels.
See rating.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Verona S - Jul 2019
Gemiddeld
We found 16 Cabanas Del Mar the perfect getaway destination.
16 Cabanas Del Mar's terugvoer
Thank you Verona, for you most-appreciated feedback. Hope to see you again
Regards
Trudie
Peet M - Jun 2019
Gemiddeld
Ons Cabana was skoon met ons aankoms en daar was alles wat mens benodig om kos te maak.
16 Cabanas Del Mar's terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Peet. Dit word opreg waardeer.
Vakansie groete,
Trudie
Peter S - Jun 2019
Gemiddeld
Het was netjes en ruim genoeg vir ons 2.
Shawn B - Mei 2019
Gemiddeld
Baie lekker en rustig.
16 Cabanas Del Mar's terugvoer
Baie dankie Shawn vir jou terugvoer, ek waardeer dit opreg. Ek sal definitief aandag aan jou voorstel gee.
Groete
Trudie
Minette E - Mei 2019
Gemiddeld
Dit was fantasties, reg op die strand en die plekkie het als wat mens nodig sou hê.
16 Cabanas Del Mar's terugvoer
Baie dankie Minette, ek is so bly julle het julle tydjie geniet en dit was n vooreg dat julle my plekkie gekies is vir julle verlowing,
Ek waardeer dit opreg. Hoop om julle vir die Honeymoon te sien.
Vakansie Groete
Trudie
Susan V - Mei 2019
Gemiddeld
Baie mooi verblyf en alles wat jy nodig het op jou deur.
16 Cabanas Del Mar's terugvoer
Baie dankie Susan vir jou positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Ek is bly julle het julle tydjie by ons geniet en hoop om julle gou weer te sien.
Vakansie groete,
Trudie
Marnus V - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie lekker en naby strand, loopafstand.
16 Cabanas Del Mar's terugvoer
Beste Marnus,
Baie dankie vir jou terugvoer, dit word opreg waardeer.
Wat die klein hekkie betref na die strand aanbetref: die hekkie word vanaf 8 uur die aand gesluit en weer soggens 6 uur oopgesluit. Die wagte is nie net beperk tot die ingang nie, maar hulle doen wel hulle rondtes om die perseel te patroller.
Dit is jammer dit jy ongelukkig is met die swembaddens wat net voor Desember-vakansie heeltemal uitgeverf is. Ek skryf jou ongelukkigheid daarmee toe aan ander faktore wat dit wel kon beinvloed het.
Vakansie groete,
Trudie
Natasha V - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie lekker wegbreek.
16 Cabanas Del Mar's terugvoer
Baie dankie Gerrie, ek waardeer jou positiewe terugvoer. Ek is bly julle het julle tydjie geniet. Ek hoop om julle gou weer te sien.
Vakansie groete
Trudie
Pam M - Feb 2019
Gemiddeld
Will definitely visit again.
16 Cabanas Del Mar's terugvoer
Thank you, Pam, for you most-appreciated feedback. I'm glad you've enjoyed your stay. Hope to see you again!
Regards,
Trudie
Michèlle S - Feb 2019
Gemiddeld
It was so beautiful and clean and staff so friendly and helpful.
16 Cabanas Del Mar's terugvoer
Thank you Michelle for your positive feedback, much appreciated. Hope to see you again, soon!
Holiday greetings,
Trudie
Candice R - Feb 2019
Gemiddeld
A beautiful apartment in a beautiful and serene setting.
16 Cabanas Del Mar's terugvoer
Thank you Candice for your nice and positive comments, I do appreciate it. Hope to see you soon.
Holiday Greetings,
Trudie
Ryno S - Feb 2019
Gemiddeld
Baie lekker en waarde vir geld.
16 Cabanas Del Mar's terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terug voer Ryno, dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.
Vakansie Groete,
Trudie
Carmen D - Jan 2019
Gemiddeld
Baie ruim en perfek vir 'n lekker seevakansie.
16 Cabanas Del Mar's terugvoer
Baie dankie vir jou postiewe terugvoer Carmen, waardeer dit baie. Voorspoed met die studies die jaar en hoop om julle gou weer te sien.
Vakansie Groete,
Trudie
Ruan P - Nov 2018
Gemiddeld
Gemiddeld.
Shadna G - Okt 2018
Gemiddeld
Absolutely beautiful.
16 Cabanas Del Mar's terugvoer
Thank you, Shadna, for the positive much-appreciated feedback. Hope to see you again soon.
Regards,
Trudie
Adela A - Okt 2018
Gemiddeld
Gerieflik.
16 Cabanas Del Mar's terugvoer
Baie dankie Adela vir jou positiwe terugvoer, waardeer dit opreg.
Vakansie Groete,
Trudie
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ellcockstraat 45, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom