16 on Bree 3402
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breestraat 16, Eenheid 3402 On Bree, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
16 On Bree 3402 bied moderne selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelgebou in die hartjie van Kaapstad. Hierdie woonstelgebou is naby die middestad en net 'n entjie se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Hierdie dakwoonstel spog met 'n pragtige uitsig oor die stad, hawe en op Tafelberg.
Dié dakwoonstel beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 10 gaste. Die sitarea het 'n TV en gemaklike sitplek.
Die dakwoonstel lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die stad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike geriewe wat 'n kroeg, swembad en 'n gimnasium insluit. Gaste is ook naby plaaslike winkels, restaurante, Kaapstadstadion, die V&A Waterfront, en sowat 6 km vanaf Tafelberg-kabelkar.
Slaapplek
’n Bespreking by 16 on Bree 3402 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gimnasium
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Hosted Property Management Geverifieer
Eiendomme 92
Resensies 213
Jaar gelys 2
Ligging
- Breestraat 16, Eenheid 3402 On Bree, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breestraat 16, Eenheid 3402 On Bree, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom