Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 on Duyker

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R450 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 08 Dec 2023 tot 06 Jan 2024 en 01 Dec 2024 to 30 Dec 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 08 Dec 2023 tot 06 Jan 2024 en 01 Dec 2024 to 30 Dec 2024.

Spesiale Aanbod

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 4 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is in die vakansiehuis verbode.

Die huis is slegs vir 6 volwassenes met 4 kinders geskik.

Die huis is in 'n rustige area geleë en dus word geraas en harde musiek ná 22:00 nie toegelaat nie.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Let asb. dat dele van die huis met 'n trap bereik word en dus nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.

Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 150
R2 150 R1 433
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 150
R2 150 R1 433
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 150
R2 150 R1 433
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duyker Eiland-rylaan 17, Duyker Eiland, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc6767e36ad3998290a14f8f00b0faeb4937d9cfc250e42ff8226118ec631fa9a48413bfad06cf2879e169ed85dbc44b9b5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 150 nouVanaf R1 433 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 17 Duyker Eiland Drive Duyker Eiland 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.730081001014 17.917762505117
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem