17 on Nordenfeldt

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

17 on Nordenfeldt is in Kaapstad se Noordelike Voorstede geleë en bied gemaklike verblyf vir beide sake- en ontspanningsreisigers. Die sentrale ligging van dié selfsorg-woonstel maak dit die ideale basis om die omliggende area te verken.

Die eenheid beskik oor 'n kombuisie, 'n slaaparea, 'n klein sitarea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaaparea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale en 'n leerbank in die sitarea. Die eenheid het gratis WiFi en parkeerplek is beskikbaar agter 'n veiligheidshek.

Die perseel is net 4 km vanaf Tygerberg Natuurreservaat en Kaapstad se SSK is 22 km ver.

Slaapplek

'n Bespreking by 17 on Nordenfeldt sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 17 On Nordenfeldt gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R460 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za