Waterkloof Akkommodasie by 174 Premier Guesthouse | LekkeSlaap
+54

174 Premier Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Premierstraat 174, Waterkloof, Pretoria, 0415, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 160 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

174 Premier Guesthouse is in die luukse woonbuurt, Waterkloof, in Pretoria geleë. Waterkloof se loweryke omgewing naby van die beste winkelsentrums maak hierdie area baie gewild. Hiér kan gaste ontspan met die klank van water in die agtergrond.

174 Premier Guesthouse bied luukse geriewe met 'n fokus op detail. Die instansie bied soveel meer as net B&B-verblyf en daar word persoonlik na gaste omgesien.

Verblyf word gebied in 'n enkelkamer, deluxe-kamers, deluxe-kamers met lugversorging en selfsorgkamers met lugversorging. Elke kamer is stylvol versier en het 'n en suite-badkamer.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Premierstraat 174, Waterkloof, Pretoria, 0415, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 160
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 160
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Premierstraat 174, Waterkloof, Pretoria, 0415, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcMqim0wK6lCgFa9m7r3staiBIughyHVFUTG4SgOjX6X3ERujom?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 160  per nag (plek vir 2) 174 Premier Street Waterkloof 0415 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.774378922921 28.243471525131
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za