180-degree Sea Views

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

180-degree Sea Views is 'n ruim huis in Mosselbaai met slaapplek vir 8 en bied 'n lieflike uitsig oor die sonsopkoms en -ondergang.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers wat 2 badkamers met 'n bad en 'n stort deel. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers elkeen 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en 'n opwasplek met 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n etenstafel en die leefarea het 'n TV en lei na 'n balkon.

Die balkon het 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die baai. Let asseblief dat dele van die huis via trappe sonder relings bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders of bejaardes nie. Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.

Mosselbaai bied verskeie doendinge en besienswaardighede, en diepseevisvang-uitstappies, haaihokduik of 'n verjaardagete kan op versoek gereël word. Gaste kan verskeie doendinge, soos gholf, 4x4-roetes, visvang, bergfietsroetes en die Bartholomeu Dias Maritime Museum geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by 180-degree Sea Views sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 180-degree Sea Views gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za