LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 180 Degrees of Splendour | LekkeSlaap
+18

180 Degrees of Splendour

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derwentstraat 19, Jashof 402, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

180 Degrees of Splendour is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in 'n veilige gebou in die Tuine. Dit is ideaal vir 'n individu wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede in Kaapstad se middestad.

Die woonstel is smaakvol versier en is op die vierde verdieping geleë. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, gasstoof en -oond, 'n koffiemasjien en ander toebehore.

Daar is 'n TV in die sitkamer en WiFi word ook in die woonstel voorsien. Veilige parkeerplek is vir 1 motor beskikbaar. 180 Degrees of Splendour is stapafstand vanaf winkels, kroeë, restaurante en ander geriewe in die omgewing.

Dit is ook net 'n entjie se ry van die V&A Waterfront, Groenpunt-stadion en Clifton en Kampsbaai se strande af.

Slaapplek

’n Bespreking by 180 Degrees of Splendour sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Derwentstraat 19, Jashof 402, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derwentstraat 19, Jashof 402, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxYzlkMzQ5LTA1ZTItNDc5NC04NmQ0LTUwNTIyZDI0NTU0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 19 Derwent Street 402 Jashof 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -33.933628881 18.404705375
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!