180degrees @ Outeniqua
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eekhoringstraat 10, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6625, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 830 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
180degrees @ Outeniqua is 'n lieflike vakansiehuis in Groot-Brakrivier, 'n kusdorp naby Mosselbaai. Die streek is bekend vir sy matige weer regdeur die jaar, goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.
Dié dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers en 2 van die kamers lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n spabad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en kookgerei toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv, 'n patio, 'n braaier en 'n dubbel motorhuis.
Gaste kan onder andere uitsien na visvang, voëlkyk, roei, swem, snorkel, staproetes, gholf en valskermsweef in die area.
Slaapplek
’n Bespreking by 180degrees @ Outeniqua sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Jaar gelys 5
Ligging
- Eekhoringstraat 10, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink 180degrees @ Outeniqua het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Glentana Groot-Brakrivier George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eekhoringstraat 10, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6625, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom