LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 19 on 2nd Avenue | LekkeSlaap
+16

19 on 2nd Avenue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 19 , Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

19 on 2nd Avenue is in Botrivier in die Overberg geleë.

Dié kothuis is sowat 200 m van die restaurant en Botriverstasie af. Dis in 'n stil en rustige straat en bied 'n wonderlike uitsig oor die omgewing vanaf die stoep en tussenvloer.

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 4. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n dubbelslaapbank. Die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.

Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook komplimentêre WiFi.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en 'n motorhuis is op versoek beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 19 on 2nd Avenue sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 2de Laan 19 , Botrivier, 7185, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 550
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 19 , Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADZyhwtsC12XJ8HF24yKRKgPkdumEat6ENF4Ug8AwyS8rBgWKjG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (vir 6 persone) 19 2nd Avenue Botrivier 7185 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-17:00 10:00 -34.225753423954 19.204648861963
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!