LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 2 C’s | LekkeSlaap
+31

2 C’s

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinifoliastraat 8, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

2 C’s is 'n luukse selfsorg-eenheid vir 'n sakereisiger of 'n paartjie in Danabaai.

Die eenheid is gerieflik ingerig en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n spieëltafel. Die ruim badkamer het 'n bad met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstofie met 'n oond, tee- en koffiemaakgeriewe, en ander gehaltetoebehore. Daar is ook 'n eetarea vir 4 persone. Die leefarea het 'n TV met DStv, 'n DVD-speler, slaapbank en 'n see-uitsig.

Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.

Danabaai bied verskeie restaurante, museums en watersportgeleenthede. Dit is in die Kaapse floraryk geleë en gaste kan die ryk voëllewe en bokke geniet of die St Blaize-voetslaanroete volg met plekke waar jy kan walviskyk gedurende die walviskykseisoen.

Slaapplek

’n Bespreking by 2 C’s sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir 2 C’s
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Pinifoliastraat 8, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink 2 C’s het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinifoliastraat 8, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYJF6SL1MkUOkJEgWQyFuWTRtiO1745RTt9V7t6jiToI1KlARLU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 8 Pinifolia Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.202029 22.048972
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!