2 Key Largo
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-weg 21, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
2 Key Largo bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n 2-slaapkamerwoonstel op die grondverdieping wat 'n gedeeltelike see-uitsig het. 2 Key Largo is in 'n veilige kompleks in Doonside, Kingsburgh wat stapafstand is vanaf Doonside-strand.
Dié smaakvol versierde woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en toegang tot die tweede badkamer. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea vir 2 kinders en 'n kampeerkot is beskikbaar vir 'n baba. Bad- en stortgeriewe word voorsien.
Die woonstel het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond en stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitkamer het 'n TV met Netflix en DStv, maar gaste moet hulle eie aanmeldbesonderhede gebruik. Onbeperkte vesel-internet is beskikbaar. Daar is ook 'n DVD-speler. Die sitkamer lei na 'n stoep wat weer na die gemeenskaplike tuin lei. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke saambring.
Die veilige kompleks bied toegangsbeheer, sekuriteit en parkeerplek onder skadunette. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en tennisbane. Die hoofswemstrand het lewensredders aan diens en die kompleks is slegs 5 km vanaf Amanzimtoti met al sy winkelsentrums en eetplekke.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Martie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Beach-weg 21, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 2 Key Largo het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kingsburgh Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-weg 21, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom