Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Key Largo

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R550 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. op dat 'n verpligte skoonmaakfooi van R520 saam met die breekskadedeposito van R1500 betaal moet word wanneer die finale betaling gemaak word. Dit moet direk in die instansie se bankrekening betaal word. Die deposito sal binne 7 dae ná vertrek aan gaste terugbetaal word.
'n Maksimum van 6 gaste (babas en kleuters ingesluit) word in die woonstel toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 21, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoZkAHEEcUhrXJUmPICH8kH5TX9bHArCFfgAv7EQx0RuuMrJoa4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 21 Beach Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.072093357657 30.873298279762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem