Seehuis Suite Bismarck
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 4 Apr 2024 tot 12 Des 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zeuslaan 28, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 493R995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seehuis Suite Bismark is 'n woonstel in 'n veilige woonbuurt in Paradise Beach, langs Club Mykonos in Langebaan. Dié eenheid is ideaal vir 'n paartjie of 1 persoon wat op soek is na verblyf naby die strand en ander besienswaardighede in die omgewing.
Dié eenheid het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is langs die slaapkamer en is toegerus met 'n yskassie, ketel, broodrooster en 'n mikrogolf. Gaste moet hulle eie tweeplaatstofie of 'n oondjie saambring.
Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en lei na 'n balkon met gedeeltelike see-uitsigte. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Die kompleks is 'n paar minute se ry vanaf die winkels, restaurante, die hawe en ander plekke in die omgewing.
Slaapplek
’n Bespreking by Seehuis Suite Bismarck sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 340
Jare op LekkeSlaap 10
Ligging
- Zeuslaan 28, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Seehuis Suite Bismarck het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zeuslaan 28, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom