Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seehuis Suite Bismarck

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 65

Resensies 331

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 3 resensies vir Seehuis Suite Bismarck
Netheid
4.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.3/5
Johann N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n stunning naweek.

Baie rustig en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuis Suite Bismarck se terugvoer

Hallo Johann,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Die Span by Seehuis Suite Bismarck
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Seehuis Suite Bismarck
Maré O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maré O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik om met see in ore wakker te word.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katharina W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Katharina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief nie wat ons verwag het nie.

Vir die prys wat hulle vra, dink ek dit is regtig 'n rip off, mens hoor jou bure se musiek tot laat, 2 sakkies koffie/suiker, moes in straat parkeer, daar is sulke steil trappe na die kamer (die een lig wat daar was by trappe het nie gewerk nie) was moeilik om jou bagasie af te dra veral as jy oor die 60 is, geen aircon. Daar was gesê dat ons vensters en deure moet oop maak, wat ons gedoen het, net om gaste direk voor jou kamer rondspeel, honde wat blaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seehuis Suite Bismarck se terugvoer

Hallo Katja,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons verwittig die eienaar onmiddellik van die situasie.

Groete,
Die Span by Langebaan Holiday Homes

Seehuis Suite Bismarck
Vanaf R1 493
R1 493 R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 493
R1 493 R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 493
R1 493 R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeuslaan 28, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeEVTbhHUaLPXF5Q8BPoOYnDw1EuzUQyHTwaiOt8DVy2lzB93Uw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 493 nouVanaf R995 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 28 Zeus Avenue Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.040901 18.038184
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem