201 De Waterkant Piazza

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

201 De Waterkant Piazza is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van die lewendige De Waterkant. Die binnenshuise versiering is baie modern en die groot verskeidenheid kleure verseker dat die dekor nie te klinies en minimalisties vertoon nie. Moderne afwerkings en toebehore komplimenteer die ruimtelike kwaliteit van die dekor en aksentueer die uitsigte oor Kaapstad se hawe.

Dié woonstel kan 4 gaste akkomodeer en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede het 2 enkelbeddens.

Die selfsorgkombuis is toegerus met die beste toebehore. Die sitarea het lugversorging en daar is 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Internettoegang is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en tuinarea. Parkeerplek in 'n motorhuis is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 201 De Waterkant Piazza gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za