LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 206 Sarie Marais | LekkeSlaap
+24

206 Sarie Marais

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir 206 Sarie Marais
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Masesi K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masesi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huge love to the lady who welcomed us. We enjoy every second and every minute. The beach is almost a 20-minute walk, we love it, a good place to be, to relax, clear your brain and have fresh air.

Everything is perfect, people were like family even though we didn't know each other. Beach is not so crowded. I'll be happy to go there again without a doubt. Safety is perfect, all the parking is behind the remote gate, your privacy, everything is good.

206 Sarie Marais's terugvoer

Thank you Masesi. I will let Machel know you were feeling welcomed. You are welcome back any time.

Have a great day

Lenie

206 Sarie Marais
Weich H - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Weich H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, vriendelike mense en veilig.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is baie mooi versier en het alles wat mens nodig het. ’n Mooi uitsig en dit het veilig gevoel. Sal dit beslis aanbeveel.

206 Sarie Marais's terugvoer

Weich, baie dankie. Dit sal lekker wees om julle weer te akkomodeer. Dis maar net altyd lekker by die see.
Lenie

206 Sarie Marais
Wayne L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was die moeite werd.

Sal dit enige tyd weer doen dit was lekker.

206 Sarie Marais's terugvoer

Wayne,
Baie dankie, ek is bly julle het julle tyd daar geniet.
Lekker dag verder

206 Sarie Marais
Willie M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Huis weg van die huis af.

Ons het heerlik gebly al was ons tyd bietjie kort. Die woonstel is ten volle toegerus met als wat jy kan nodig het. Dis smaakvol versier en mens voel ontspanne en gemaklik sodra jy by die deur instap. Daar is 'n veilige toesluit-motorhuis, 'n mooi braai-area en 'n pragtige uitsig. Dit is loopafstand van die strand af as jy krag het om 'n styl heuwel uit te klim met die terugkom-slag. Michelle, die opsigter, is vriendelik en behulpsaam en het elke dag 'n geselsie aangeknoop en gevra hoe dit gaan en of ons tevrede is. Daar is niks kort met Lenie se plekkie in Sarie Marais nie en ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. As jy 'n rustige vakansie plek soek weg van besige strande en te veel mense is dit ideaal.

206 Sarie Marais's terugvoer

Willie,
Baie dankie. Ek probeer om dit so aangenaam moontlik maak vir gaste. Ek is bly julle het dit geniet.
Tot 'n volgende keer.
Lekker dag
Lenie

206 Sarie Marais
Thuledu M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuledu M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had the time of our lives. Beautiful place, clean, friendly environment and people in the complex were awesome.

I would go back there over and over again.

206 Sarie Marais's terugvoer

Thank you for your positive review. You are most welcome to come again. Have a wonderful and healthy day. Lenie.

206 Sarie Marais
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkweg 1, Sarie Marais-kompleks, Illovo Beach, 4155, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3405cef0d7f766c4779bbf5ad3015bd4d62c253bef4ec96a199c40347752615cabd2f460b4a328ab1a9beb01cb1ee68ed98a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 1 Park Road Sarie Marais complex 4155 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -30.113404512228 30.848868125201
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!