209 Crystal Towers

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

209 Crystal Towers is ’n moderne selfsorgwoonstel in die veilige Crystal Tower-kompleks in Century City. Die woonstel het slaapplek vir ’n paartjie en is naby verskeie besienswaardighede geleë.

Dié ateljeewoonstel het ’n oopplan-ontwerp. Die slaapkamer-area het ’n dubbelbed en die en suite-badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die kombuis en leefarea het die basiese kooktoebehore, gemaklike rusbanke en ’n TV.

Gaste het toegang tot al die geriewe wat gedeel word in die gebou, soos die 2 restaurante op die grondverdieping, die swembad-dek en die spa in die hotel. Die hotel is slegs ’n paar minute se ry vanaf Canal Walk, Ratanga Junction en Virgin Active Gimnasium.

Daar is ook ’n Woolworths-koswinkel ’n blok vanaf die gebou en gewilde restaurante in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by 209 Crystal Towers sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 209 Crystal Towers gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za