LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 209 Harbour Lights | LekkeSlaap
+9

209 Harbour Lights

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hildeneweg 19 , 209 Harbour Lights, Tamboerskloof, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

209 Harbour Lights is ‘n selfsorgwoonstel in Tamboerskloof teen Seinheuwel se hange met ‘n ongelooflike uitsig oor die stad en op Tafelberg.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 en bied ‘n dubbelbed en ‘n badkamer met ‘n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2 en die sitarea het ‘n gemaklike sitkamerstel en ‘n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 209 Harbour Lights sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Ligging

  • Hildeneweg 19 , 209 Harbour Lights, Tamboerskloof, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hildeneweg 19 , 209 Harbour Lights, Tamboerskloof, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUvP5RFeriXTzzseOmxKtuuLfTNxzMUiiv7ti68WqQJcLZHJoYv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 19 Hildene Road 209 Harbour Lights 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.929390117993 18.401099941139
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!