21 Cape Robin
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cape Robin-straat 21, Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
21 Cape Robin bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Mosselbaai. Die eenheid is 600 m vanaf Diasstrand en die waterpark.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en die badkamer het ’n aparte stort en ’n stort-oor-bad. Die oopplan-kombuis het ’n yskas, mikrogolf, oond, stoof, breekware en eetgerei.
Die sitarea lei na die agterplaas waar gaste toegang het tot ’n boma met ’n braai-area. Daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig of 2 klein voertuie.
Die eenheid is naby restaurante, winkels en net ’n entjie se ry vanaf ander geriewe en die besienswaardighede in die dorp.
Slaapplek
’n Bespreking by 21 Cape Robin sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.6/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 1
Jaar gelys 3
Ligging
- Cape Robin-straat 21, Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cape Robin-straat 21, Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom