Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 De Valle

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 16 resensies vir 21 De Valle
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Karen M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Gesin met tieners

Pragtige netjiese verblyf. Sal definitief aanbeveel.

Pragtige netjiese woonstel met als wat jy benodig. Baie lekker ruim patio en mooi uitsig. Die woonstel blok self is ook pragtig en baie mooi instand gehou met pragtige groot swembad en grasperk. Genoeg parkering vir voertuig en sleepwaentjie. Die ligging is perfek van Diaz swemstrand en die supertubes oorkant die pad is natuurlik 'n wenner vir enige iemand met kinders. Ons het ons verblyf baie geniet en sal definitief weer van 21 De Valle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mev M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mev M
Gesin met tieners

Clean, neat, and everything we needed.

Very neat and clean. Walking distance from the beach, and my son enjoyed the swimming pool in the complex. Everything we needed was in the apartment. The host was very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 De Valle se terugvoer

Hallo, JP, dankie vir julle mooi resensie. Dit word opreg waardeer. Hoop julle het 'n wonderlike jaar! Groete, Gerrie

21 De Valle
Roelf S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Absoluut, elke oomblik van die verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 De Valle se terugvoer

Dankie, Roelf! Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Ek is bly om te hoor dat julle die tyd geniet het. Alles wat mooi is vir die toekoms. Groete Gerrie

21 De Valle
Anneline B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline B
Gesin met tieners

Gerrie was baie behulpsaam en gasvry.

Ek was al 'n paar keer in Mosselbaai op vakansie. Maar Gerrie se eenheid het dit oortref, die spasie was genoeg vir al 6 mense, die eenheid goed ingerig. Ons het niks gekort nie, alles was beskikbaar. Ek sal definitief teruggaan vir my volgende vakansie. Dankie Gerrie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 De Valle se terugvoer

Hallo, Anneline
Baie dankie vir die mooi resensie! Ek is bly dat julle die tyd geniet het. Julle was wonderlike gaste en ek waardeer dat julle mooi na die plek gekyk het. Julle is altyd welkom. Mooi wense vir die toekoms. Groete Gerrie

21 De Valle
Joanel G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanel G
Gesin met klein kinders

Extremely satisfied!

Beautiful view, clean and spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 De Valle se terugvoer

Hello Joanel, thank you very much for your nice review. I am glad that the apartment was to your satisfaction. You were wonderful guests and I wish you and your family all the best for the future. Regards, Gerrie.

21 De Valle
Susan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Gesin met tieners

Alles by 21 De Valle was perfek, netjies en skoon.

Gerrie is 'n baie betroubare gasheer en ons het glad nie onseker gevoel oor enige iets nie. Die plek is pragtig en het alles wat nodig is. Ons het heerlik gebly, gebraai en gekuier. Die ligging is in die middel van al die lekker vakansiebedrywighede en die tieners kon veilig op hul eie rondgaan, kuier en strand toe gaan. Dit is naby die Langeberg Mall en ook naby aan die dorp en ander restaurante. Heerlik vakansie gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 De Valle se terugvoer

Hallo Susan, baie dankie vir jul mooi resensie. Ek is bly julle het dit geniet. Dit was 'n voorreg om jul te kon huisves. Dankie dat julle mooi na die woonstel gekyk en dit skoon agtergelaat het. Beste wense vir die toekoms. Groete, Gerrie.

21 De Valle
Elna W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna W
Gesin met tieners

Wat 'n heerlike kuier in pragtige skoon eenheid, ideaal geleë 'n hanetree van pragtige Diazstrand af. Gerrie is 'n effektiewe en uitstekende gasheer en het met uitstekende kommunikasie alles seepglad laat verloop.

Eerste keer wat my kids nie haastig geraak het om terug te gaan huis toe nie. Sal graag weer daar wil gaan kuier as ons Vader dit so beskik. Baie dankie en groete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 De Valle se terugvoer

Hallo, Elna baie dankie vir jou pragtige resensie! Julle was wonderlike gaste en dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Dankie dat julle die eenheid so mooi skoon gelaat het. Julle sal altyd welkom wees! Groete Gerrie

21 De Valle
Petro S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Besigheidsreis

Pragtige uitsig oor die see.

Ligging is uitstekend. Sal dit definitief weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 De Valle se terugvoer

Hallo Petro, dit was lekker om julle te huisves. Julle is altyd welkom. Groete, Gerrie.

21 De Valle
Audrey R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey R
Gesin met tieners

Wonderful stay.

Great location. Walking distance to gym, shop and beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 De Valle se terugvoer

Hi Audrey,
I am glad that you enjoyed your stay. You were wonderful guests. It was nice hosting you.
Kind regards,
Gerrie

21 De Valle
Zelda M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda M
Gesin met klein kinders

Was baie lekker!

Dit was 'n lekker eenheid. Sal weer die eenheid boek. Gerrie was so vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 De Valle se terugvoer

Hallo Zelda, ek is bly julle het die eenheid geniet. Dankie vir jul bespreking. Natuurlik is julle welkom om weer te kom bly. Groete, Gerrie.

21 De Valle
Leandri S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri S
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Die plek is ongelooflik mooi en modern met 'n see gevoel. Netjies en skoon met 'n ongelooflike see uitsig. Die eienaar het ons baie welkom laat voel en het ongelooflike kliëntediens aangebied. Ons sal definitief weer die plekkie gebruik en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 De Valle se terugvoer

Hallo, Leandri
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Dit word opreg waardeer. Ek is verheug dat julle lekker gebly en jul wegbreek geniet het. Dit was 'n voorreg om julle te huisves. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete, Gerrie.

21 De Valle
Otto K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto K

Wonderlike wegbreek en die eienaar het fantastiese diens gelewer - hoogs aanbeveelde eenheid.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 De Valle se terugvoer

Hallo, Otto
Baie dankie vir jul mooi resensie. Dit word opreg waardeer. Wens julle 'n voorspoedige jaar toe!
Groete
Gerrie

21 De Valle
Abu M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abu M
Gesin met klein kinders

Awesome.

Accommodation is neat. Has everything you need. Good sea view. Host is very accommodating. We had and awesome relaxing time. Will definitely recommend to my friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 De Valle se terugvoer

Hallo, Abu
Thanks for your nice review! I am happy that you enjoyed your stay. Best wishes.
Kind regards
Gerrie

21 De Valle
Jaco E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco E
Gesin met klein kinders

Verblyf was fantasties!

Woonstel en geriewe was netjies en het tuis gevoel. Die eienaar was baie behulpsaam met die reëlings aangaande die aankoms. Sleutelkontrole en administrasie was ook puik. Ons sal vir seker weer daar vakansie hou en dit vir enige iemand aanbeveel wat beplan om so te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 De Valle se terugvoer

Hallo, Jaco dankie vir die mooi resensie. Ek is bly julle het tuis gevoel en julle is verseker baie welkom om weer te kom bly. Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Wens julle 'n wonderlike 2021 toe!
Vriendelike groete
Gerrie

21 De Valle
Lizelle R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle R
Gesin met tieners

Pragtige, netjiese woonstel met uitsig.

Wat 'n lieflike woonstel in 'n veilige kompleks. Baie skoon en netjies. Stapafstand van die strand en waterpark. Groot balkon en koffiemasjien was 'n ekstra bonus. Ons sal die eenheid beslis aanbeveel en weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 De Valle se terugvoer

Hi, Lizelle
Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Julle was wonderlike gaste en sal altyd welkom wees. Dankie vir die mooi resensie.
Groete,
Gerrie

21 De Valle
Tinus H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus H
Gesin met klein kinders

Dit was 'n pragtige eenheid en heerlike vakansie!

Gerrie het alles maklik gemaak, van die bespreking tot die aankoms. Al die inligting en kostes was vinnig beskikbaar. Die eenheid was mooi skoon en pragtig toegerus met alles wat jy nodig het. Dit is luuks maar tog kindervriendelik. Die omgewing is pragtig en jou tone is op die sand voor jou strandsak swaar word. Regtig naby die strand en waterpark!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

21 De Valle se terugvoer

Dankie, Tinus vir die mooi resensie. Baie bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer in die toekoms!
Vriendelike groete
Gerrie

21 De Valle
Vanaf R1 095
R1 095 R986
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 095
R1 095 R986
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 095
R1 095 R986
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kus-boulevard-wes, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7D9UdnP1CViF6DJ62Hih3H8tCRRHJ6bTw899SQaqskJynNqVLu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 095 nouVanaf R986 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Beach Boulevard West Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.16045788153 22.108770712947
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem