21 Hazey River Country Estate
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Etna 22, Eenheid 21, Hazyview, 1200, Mpumalanga
-
Vanaf
R4 500R3 375 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
21 Hazey River Country Estate is in Hazyview geleë en dit bied ruim verblyf vir 8 volwassenes en 4 kinders. Dis tussen Hazyview en Witrivier geleë en dit kyk oor die Da Gama-meer waar gaste kan gaan swem, visvang en roei.
Die eenheid het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n hoek-spabad. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed en dit deel die derde badkamer. Die stapelbeddens is slegs vir kinders. Daar is 'n slim-TV en 'n gasverwarmer in die sitkamer en die kamers het vereduvets. Die kombuis is modern en ten volle toegerus en het 'n koffie- en ysmasjien.
Daar is ook onderdakparkeerplek vir 2 voertuie, 'n swembad op die dek, 'n braai vanaf die stoep en 'n TV waar gaste sport kan kyk. Eenheid 21 is die ideale gesinsvakansiehuis.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Terry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Farm Etna 22, Eenheid 21, Hazyview, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink 21 Hazey River Country Estate het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hazyview Kiepersol Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Etna 22, Eenheid 21, Hazyview, 1200, Mpumalanga