LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 21 Seal @ Lampies Baai | LekkeSlaap
+40

21 Seal @ Lampies Baai

2 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Feb 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seal-singel 21, Lampies Baai, St Helenabaai, 1400, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 R1 360 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

21 Seal @ Lampies Baai is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n kompleks in St Helenabaai, net 900 m van Golden Mile-strand af. Dit is ook naby die Shelly Point Gholflandgoed. Langebaan is 50 km van Lampies Baai af, terwyl Paternoster 16 km weg is.

Dié tipiese wit, dubbelverdieping Weskus-huis bied slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Daar is 1 slaapkamer met 'n en suite-stort op die boonste verdieping. Die kombuis, eetarea en leefarea is ook bo. Die kombuis is volledig toegerus. Die sitkamer het 'n platskerm-TV. Daar is 'n balkon met 'n onderdak-braai-area.

Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n motorhuis en 'n hoofingang op die onderste grondvloerverdieping. Die huis het 'n terras en 'n klein tuin met 'n braai-area.

Gaste kan op die boonste balkon ontspan of verskeie doendinge in die omliggende area geniet. Daar is doendinge soos gholf, snorkel, kajak en seilplankry.

Slaapplek

’n Bespreking by 21 Seal @ Lampies Baai sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir 21 Seal @ Lampies Baai
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Seal-singel 21, Lampies Baai, St Helenabaai, 1400, Wes-Kaap
  • Gaste dink 21 Seal @ Lampies Baai het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 700
Vanaf R1 360
per nag (vir 6 persone)
was R1 700
Vanaf R1 360
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seal-singel 21, Lampies Baai, St Helenabaai, 1400, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1OWY2OTkwLWU4MGYtNGYzYy05OTQxLWM0NjY3YTU2MWRiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 700, nou Vanaf R1 360  per nag (vir 6 persone) 2 5 1 5 21 Seal Crescent Lampies Baai 1400 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.72297 17.963754
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!