22 Die Laan Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Weeksdagaanbod 15 % af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 8 Okt 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

22 Die Laan Guest House is in Die Laan in die historiese dorp Stellenbosch, reg langs die rustige Eersterivier geleë. Gaste kan ontspan en tuis voel te midde van ons luukse, moderne geriewe.

Daar is 6 eenhede en bied slaapplek vir 12 gaste. Daar is gratis WiFi, DStv, lugversorging, ondervloerse verhitting en verhitte handdoekrelings in die badkamers, asook japonne. Al die kamers het mikrogolfoonde, ketels, broodroosters en eierkokers.

Die groot swembad is ‘n lafenis in die somer, terwyl mens voor die kaggel kan opkrul in die winter. Gaste het toegang tot 'n eetkamer, stoep en sitkamer. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe vir openbare vakansiedae en naweke.

Die gastehuis is 2 blokke van die Universiteit en stapafstand van STIAS, Coetsenburgstadion af en 5 minute se ry van die Stellenbosch Medi-Clinic en die R44 af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 22 Die Laan Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 180 R2 180 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 8 Okt 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za