Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

22 Van Wijk Street Tourist Accommodation

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir 22 Van Wijk Street Tourist Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Chrissie T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrissie T
Saam met vriende

All we required.

Very pleasant for the one night required.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brendan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan D
Saam met vriende

Great for a group of 4 individuals.

Very friendly, uncomplicated and accommodating, providing sleeping options for 4 individuals - great hosts!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley A
Saam met vriende

Great location, friendly hosts, very comfortable.

It was just what we needed for our requirements. They thought of everything, fantastic stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachelle T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle T
Enkelreisiger

Gerieflik en gemaklik.

Skoon en netjies, lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

22 Van Wijk Street Tourist Accommodation se terugvoer

Hi Lesley,

Thank you so much for the kind words. It was a pleasure hosting you. Regards, Alta

22 Van Wijk Street Tourist Accommodation
Zianca G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Zianca G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goed geleë, maar min privaatheid en raserig.

Die gastehuis was baie netjies en skoon en die eienaars baie vriendelik en professioneel. Ons het 'n dag besoek op die "wine tram" gedoen en juis 'n plekkie in die dorp gesoek om nie onnodig te bestuur nie, en dit was perfek vir daardie doel gewees. Die enigste negatiewe ervaring was dat daar min privaatheid was en dat dit 'n redelike raserige opset is met kamers wat gedeel word in 'n huis saam met die eienaars. As jy opsoek is na 'n romantiese of rustige wegbreek, is hierdie nie die plek vir jou nie. Betaal dan eerder die ekstra R100 - R200. Maar as jy net 'n gemaklike en skoon slaapplekkie soek om die nag deur te bring, sal jy nie teleurgesteld wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

22 Van Wijk Street Tourist Accommodation se terugvoer

Baie dankie Rachel. Alta

22 Van Wijk Street Tourist Accommodation
Anria H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anria H
Saam met vriende

Vriendelike, bekostigbare verblyf in die hart van Franschhoek.

Die eienaars was baie gasvry, die akkommodasie was skoon en baie gerieflik. Stapafstand van basies alles af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

22 Van Wijk Street Tourist Accommodation se terugvoer

Anria, Dit was heerlik om julle hier te hê. Sien weer. Alta en Addey

22 Van Wijk Street Tourist Accommodation
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Wijk-straat 22, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24791d0564996c2b81b2b455343c7c5c6beac76f635805d967fbf2ab939cf092874884eefd4d52edb64d11e1137ad756b08d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 22 Van Wijk Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.911679468751 19.118883504299
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem