LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 23 The Village | LekkeSlaap
+7

23 The Village

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-singel, 23 The Village, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

23 The Village is 'n selfsorgwoonstel in Houtbaai. Dié woonstel is 500 m vanaf Chapmanspiek-rylaan, 100 m vanaf Houtbaai se strand en naby talle restaurante en winkels.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. 'n Ekstra bed kan, op versoek, vir 'n vyfde persoon gereël word.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die leefarea het 'n gemaklike bank en 'n TV. Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met stoepmeubels.

Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit, 'n groot verhitte swembad binne, 'n hysbak, veilige toesluit- kelderparkeerplek en 'n pragtige binnehof met 'n oorvloed van plante. Die gimnasium kan teen 'n ekstra fooi gebruik word.

Slaapplek

’n Bespreking by 23 The Village sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Beach-singel, 23 The Village, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-singel, 23 The Village, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAO1osb1qKl1YC4gGrcWnNgwS4MngTkepJVWeQXe35ENC5xoZzi8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 4) Beach Crescent 23 The Village 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.046157958013 18.35973242428
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!