Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2362 On Swartwitpens

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R380 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R350 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb.:
- Gaste moet asb hul eie swemhanddoeke en toiletware saambring.
- Die huis het 'n remote en sleutels , wat gaste by Field security by die Bush-sentrum in die hoofstraat kan optel.
- Skoonmaakmiddels, toiletpapier en swartsakke word voorsien.
- Een stel linne word ook voorsien, asook bad handoeke.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R899
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R899
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R899
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpensweg 2362, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0YjA2YTJhLWQ0NmEtNDE4NC04MzU2LWFiODFiMDRkZTU2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 2362 Swartwitpens Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.34106 31.78165
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem