Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

24 Estoril Villas Diaz Beach

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Rayno Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir 24 Estoril Villas Diaz Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sarel B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel B

Well located and comfortable.

The owner's representative was very helpful and friendly. Had a very enjoyable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick S
Gesin met tieners

Bestuurder van die woonstel baie bedagsaam en behulpsaam

Alles was netjies en ingerig. Die toerusting in die kombuis i.e. wasmasjien en tuimeldroër moet vervang word, baie oud. Andersins baie lekker vakansie, die advertering van 2 motors wat parkering het is vals. Ek stel voor dit word so op die webtuiste geadverteer, daar is slegs een parkering vir woonstel se motor met geen addisionele parkering beskikbaar. My tweede motor was "geclamp" a.g.v. geen parkering en ek moes boete betaal. Daarna moes my tweede motor buite die kompleks parkeer omrede geen gaste parkering oop was nie, onveilig en ongevraagd.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Beach Boulevard Wes 1, Estoril Villas 24, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5aa63a3fc32fe5cb15912e6c355bcc7eaec86438a25ff7c5815c68f39f8a362efd7451d045641d2017ed1487375f120c6b81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 1 Beach Boulevard West 24 Estoril Villas 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.16142088854 22.108499101852
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem