24 Outeniqua
Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Outeniqua Bluff 24, Outeniquastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 000R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
24 Outeniqua bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Glentana, Groot-Brakrivier. Die eiendom is naby die strand en besienswaardighede in en om Mosselbaai.
Verblyf word in 3 selfsorgeenhede aangebied. Daar is 2 eenhede op die grondverdieping van die gastehuis en 'n derde eenheid op die boonste verdieping. Die boonste eenheid en een van die eenhede op die grondverdieping het elkeen 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 volwassenes met 4 kinders onder 14 jaar. Die tweede eenheid op die grondverdieping beskik oor 1 slaapkamer en is geskik vir 2 volwassenes met 2 kinders onder 14 jaar. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Elke eenheid het 'n kombuis waar gaste maaltye kan voorberei. Daar is ook 'n TV in die sitarea en 'n eetarea in elke eenheid.
Gaste het toegang tot veilige, gedeelde parkeerplek op die perseel en maak van gedeelde braaigeriewe gebruik.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kantharuben(Saggie) Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 1
Ligging
- Outeniqua Bluff 24, Outeniquastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink 24 Outeniqua het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Glentana Groot-Brakrivier George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Outeniqua Bluff 24, Outeniquastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom