Illovo Akkommodasie by 245 on Oxford | LekkeSlaap
+13

245 on Oxford

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Oxford-weg 245, Illovo , Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

245 on Oxford is in Illovo, Johannesburg, en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié ateljeewoonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n eetarea. Daar is ook komplimentêre WiFi.

Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die woonstel is sentraal in Illovo geleë en is naby Sandton, Melrose Arch en Rosebank.

Slaapplek

’n Bespreking by 245 on Oxford sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Oxford-weg 245, Illovo , Johannesburg, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Oxford-weg 245, Illovo , Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67f2dd53e092ad0f93f57706d26e902428c3558039acf5af115079aa7b15b038e71c5e9fb3fdb69bab8e7c4833dbb626256c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 245 Oxford Road Illovo 2196 Gauteng 086 999 0018 15:00-23:00 09:00 -26.1333962 28.0482735
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za