Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

25 on First

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R7500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Kommunikeer asb. met ons besprekingstoonbank vir volledige besonderhede.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Geen kinders onder 6 jaar sal op die perseel toegelaat word nie weens die groot onbedekte swembadarea.

Neem asb. kennis dat daar vereis word dat die breekskadedeposito minstens 72 uur voor aankoms via EFT betaal moet word en die bewys van betaling gestuur moet word. Ons probeer om die deposito binne 72 uur na uitklok via EFT aan jou terug te betaal nadat bankbevestiging ontvang is.

Die vebrlyf behou die reg voor om die geriewe en dienste wat verskaf word, sonder partydigheid te wysig.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 25, Shelley Point Estate, St. Helenabaai, 7359, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f6f37c34abc917af879ae852a485edafebc15d58c8461504241e5a7c5d0a1e373994bf7fd04ed63fdb050b90e16ec1d2144?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 25 First Avenue Shelley Point Estate 7359 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.702794513775 17.969830617722
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem