259 Hermanus Beach Club
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kerkstraat, Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
259 Hermanus Beach Club is 'n lieflike woonstel in 'n veilige kompleks in Hermanus. Die woonstel bied gerieflike verblyf aan 'n gesin, 'n groep vriende of 3 paartjies.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die balkon het groot skuifvensters wat 'n uitsig oor die see en op die berge bied.
Die oord spog met 24 uur-sekuriteit, veilige onderdakparkeerplek, 2 gemeenskaplike swembaddens, tennisbane, 'n muurbalbaan, mini-gholf, arkadespeletjies, 'n kroeg, gemeenskaplike braaigeriewe, 'n gastesitkamer, 'n wasgoeddiens, 'n speelarea vir kinders, skilderagtige kranspaadjies en 'n klipperige strand.
Hermanus is welbekend as een van die gewildste vakansiebestemmings weens die asemrowende see- en berguitsigte, sowel as die walvis- en dolfynkykplekke. Aktiwiteite in die omgewing sluit wyn- en bierproe, visvang, kunsgalerye, museums, perlemoenplase, staproetes, fietsry, skubaduik, haaihokduik, perdry en swem in.
Slaapplek
’n Bespreking by 259 Hermanus Beach Club sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Jaar gelys 2
Ligging
- Kerkstraat, Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink 259 Hermanus Beach Club het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kerkstraat, Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom