Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

259 Hermanus Beach Club

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 10 resensies vir 259 Hermanus Beach Club
Netheid
4.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.1/5
Chante S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante S
Saam met vriende

Rustig. A well deserved break.

Dit is 'n absolute awesome plek. Het met vriende gegaan om my verjaarsdag te vier en dit was die moeite werd. Veilige plek. Nie te ver van die winkels nie. Baie lekker aktiwiteite om naby die strandklub te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Helena N

Het nie aan verwagtinge voldoen nie. Was gemiddeld vir die prys per nag.

Die braai was vuil en kon nie gebruik word nie. Ons moes ons eie gaan koop. Die gasvrou is bewus daarvan. Die plakkerskamp oorkant die straat was nogal 'n ontnugtering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Leon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nooit weer nie.

Die woon eenheid het baie opknapping nodig. Die waterdruk is baie swak. Die stortdeur is stukkend. Alle blindings moet vervang word. Die kussingslope was vuil. Daar is 'n informele nedersetting langs die kompleks. Die kompleks kort dringend aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met vriende

Baie mooi, netjies en gerieflik.

Ons kontakpersoon was baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

259 Hermanus Beach Club se terugvoer

Baie dankie vir resensie. Ons waardeer julle.

259 Hermanus Beach Club
Zenobia W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobia W
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

10/10 vir gasvryheid. Rustig en heel veilig aangesien dit binne 'n sekuriteitskompleks is. Het paar items daar vergeet en gasvrou het aangebied om dit na ons te koerier. Gasvrou/heer was altyd bereikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynne E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne E
Saam met vriende

Baie lekker!

Vriendelike ontvangs. Altyd net 'n telefoproep ver. Behulpsaam met enigiets. Sal beslis aanbeveel by ander. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jihan A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jihan A
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie lekker unit. Netjies en waarde vir geld. Al wat ontbreek is WiFi en dalk opgradeer na 'n beter pakket op DStv.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

259 Hermanus Beach Club se terugvoer

Good day.

There is Wi-Fi in the unit and the Wi-Fi password was provided and in a file in the unit.

259 Hermanus Beach Club
Charika M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charika M
Gesin met klein kinders

Dit was die beste ooit, sal graag weer 'n bespreking maak.

Ek en my gesin het dit baie geniet, die rustigheid en ervaring was amazing. Chaen-Marie was van baie hulp en baie vriendelik. Sal dit vir enigeen aanbeveel. Baie dankie vir die amazing ervaring, dit was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

259 Hermanus Beach Club se terugvoer

Baie dankie vir renensie Charika. Dit was 'n voorreg om jou en jou familie te huisves en hoop om jul weer in die toekoms te huisves. Groete

259 Hermanus Beach Club
Juvaynia C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Juvaynia C
Saam met vriende

Rustig en tevrede.

Baie goeie diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat, Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a1121487e597ebf648daa2392f8c0eae0b63b0e547a1c2bc3719a79c1c01831df2a233d45089a7745821b3bd06a043da2f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Church Street Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 11:00 -34.435545692141 19.213361671527
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem