LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 261 On 10th | LekkeSlaap
+25

261 On 10th

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 261, Hermanus, 8000, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 15
  • Vanaf R2 490 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

261 On 10th is 'n mooi B&B naby Grotto Beach in Hermanus. Dié dorp se skoonheid, matige klimaat, buitelug-doendinge, blommeprag, en sy ligging naby Kaapstad beteken dat dit perfekte plek is vanwaar die Overberg-area verken kan word.

Dié villa bied verblyf in 5 gastekamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die ruim wittebroodsuite, Flamingo, spog met 'n koninggrootte-bed en die ander kamers het elk 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het ook 'n etenstafel vir 2, lugversorging, 'n werkstasie, en 'n TV.

Gaste kan in die swembad afkoel of op die sonstoele langs die swembad of in die sitareas ontspan. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Besoekers aan Hermanus kan doendinge soos walviskyk, historiese besienswaardighede verken, watersporte, vlerksweef, en gholfspeel geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir 261 On 10th
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 10de Straat 261, Hermanus, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink 261 On 10th het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 490
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 490
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 261, Hermanus, 8000, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 15
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63adb7458c7975699d8580332ad22f2c1f6bc4f17f0c58d2384c2b050ddc78ac65f8d92035da0552f3970f45fa724d1a27e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 490  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 261 10th Street Hermanus 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.413486 19.293022
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!