272 on 10th Street - V1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

272 on 10th Street - V1 is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die Wes-Kaap se suidelike kus. Dié dorp is wêreldbekend vir sy fantastiese walviskyk-geleenthede, hetsy vanaf land of boot. Hermanus se natuurskoon, matige klimaat, buitelug-doendinge, ryk flora en nabyheid aan Kaapstad maak dit die ideale basis vanwaar die Kaapse Overberg verken kan word.

Die huis het slaapplek vir tot 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die selfsorgkombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV.

Die leefarea lei na 'n pragtige stoep met stoepmeubels, 'n etenstafel en braaigeriewe. Dit bied 'n uitsig oor Grotto-strand en die Kleinrivier-strandmeer.

Slaapplek

'n Bespreking by 272 on 10th Street - V1 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 272 On 10th Street - V1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 530 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za