28 on Cresta

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hierdie tuin-eenheid is goed gemeubeleer en bestaan uit 'n sitkamer/eetkamer met 'n hoekie wat ingerig is met kantoorgeriewe (lessenaar, drukker/kopieërder/skandeerder/faks en WiFi). Die sitkamer is toegerus met DStv, skuifdeure wat lei na 'n veranda wat lei na 'n privaat tuin. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en heelwat kasruimte. Die badkamer bestaan uit 'n stort (geen bad), wasbak en toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolf en wasmasjien. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n addisionele koste.

Veilige parkering agter 'n afstandbeheerde hek.

Daar is heelwat groot winkelsentrums en restaurante in die onmiddellike omgewing, die Virgin Active is net 5 minute se ry van 28 on Cresta af. En daar is ook 'n hele paar gholfbane waaruit jy kan kies.

28 on Cresta is presies waarna sakelui en vakansiegangers op soek is. Die eenheid is uiters knus en uiters gerieflik.

Die Thompson-gesin verwelkom jou hier.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 28 On Cresta gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za