LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 28 on Hoop | LekkeSlaap
+46

28 on Hoop

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir 28 on Hoop
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Margie S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A charming little gem of a find.

Love the arty feel of the place, beautiful garden setting, peacefully quiet, comfy room, fabulous breakfast, wonderful host.

Tobie O - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tobie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kleurvolle rusplekkie.

Baie gerieflike, kort verblyfopsie. Uitstekende ontbyt met verskeidenheid plaaslike geregte, kreatief aangebied. Akkommodasie is knap met min pakplek vir klere, maar heeltemal voldoende vir een of twee nagte. Anton, die gasheer, was baie behulpsaam en het uitstekend na ons gekyk. Stort net gordyn i.p.v. gewone stortdeur, maar is nie werklik plek vir normale stortdeur nie. Vrolike atmosfeer met klein, kleurvolle tuintjie.

Colin L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin L
Besigheidsreis

Aangenaam, karaktervol en goeie diens.

My verblyf by 28 on Hope was puik, kamer was skoon en karaktervol. Die bed was gemaklik met goeie linne en lekker handdoeke! Die koffiewinkel waar die ontbyt aangebied word, Issi, is ook 10/10. Die algehele ondervinding was moeite vry, wêreldklas.

Francois J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J
Besigheidsreis

Baie lekker gebly.

Heerlike ontbyt. Vriendelike diens. Kan vir seker aanbeveel en sal weer daar bly.

Bonitha B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonitha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en baie netjies.

Die mense het ons baie gasvry ontvang en uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die plek is skoon en netjies en ons het dit terdeë geniet. Ons sal definitief weer hier oornag en beveel die plek aan. Baie dankie.

Michelle S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Gesin met klein kinders

Gasvry, warm, vriendelik en behulpsaam.

Tegemoetkomend! Lieflike plek!

Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoopstraat 28, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPqIM52tIhuCzN7XY5fxH1bwjU0FEEmih7y8JsGALZ4FoLqK5Yz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350, nou Vanaf R945  per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 28 Hoop Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -34.53626 20.0402
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!