Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Place

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Happy Place
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hennie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike see-vakansie, pragtige omgewing!

Heerlike verblyf met pragtige see-uitsig, stap-afstand van die see af. Vriendelike, gasvrye gasheer/vrou het ons so tuis laat voel, wens ons kon langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina C
Gesin met klein kinders

Heerlike see vakansie verblyf.

Pragtig geleë, goed en mooi ingerig. Ons het die speletjies en legkaarte ook geniet. Alles wat mens nodig het vir 'n lekker see vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happy Place se terugvoer

Hallo Christina,

Baie dankie vir jou mooi resensie. So bly saam met jou dat jy dit geniet het. Mooiste 2024 jaar vir jou.

Happy Place
Rynette G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynette G

Amazing, met 'n pragtige see uitsig.

Elna & Dries het ons so welkom laat voel en wat 'n mooi huis. Dit wat jy op die foto's sien, is wat jy kry en meer. Smaakvol gemeubileer, met alles wat jy nodig het sowel as 'n heerlike toegeboude kuierstoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happy Place se terugvoer

Rynette, julle was fantastiese gaste. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete Elna

Happy Place
Wilfred M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfred M
Saam met vriende

Wonderful.

Value for money, beautiful sea views, and will book again in the near future. Restful and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happy Place se terugvoer

Thank you, Wilfred. It is so nice to host guests like you!
Hope to see you again soon.

Happy Place
Jolindie C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolindie C
Saam met vriende

Lieflik, veilig en alles wat jy nodig het.

Lekker naby aan die see en staproete. Die huis is goed toegerus en die balkon is veilig vir klein kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happy Place se terugvoer

Hallo Jolindie,

Baie dankie vir jou resensie. Ons is baie bly om te hoor dit het aan julle behoeftes voldoen. Ons het gedink julle is baie kreatief met die tent op die balkon.

Mooi bly en geniet julle volgende wegbreke.

See groete,
Dries & Elna

Happy Place
Serhalita B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serhalita B
Gesin met tieners

Fantastic.

My stay at Seaview on 2822 was wonderful. Waking up to the sea view for the past 3 days has been great. The shops are also very close. I will definitely recommend this place if you just need a breakaway from the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happy Place se terugvoer

Baie dankie Serhalita Ons is so bly julle het dit geniet. Was lekker om julle as gaste te hê.

Happy Place
Sterna M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sterna M
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Hierdie plek is bo aan ons gunstelinge! Ons het 'n baie reënerige naweek gehad (met 2 kinders: 11 en 9), maar kon heerlik ontspan met die warm kaggeltjie en Netflix! Wifi spoed is 10mbsp. Die skottelgoedwasser was 'n lewensredder en daar is selfs ligte tydens loadshedding. Die see is glad nie ver nie. Die braai-area is onlangs toegebou met skuifdeure, so ons kon heerlik daar kuier afgesien van die reën. Elna en Dries is dierbaar en het uit hul pad gegaan om ons naweek wonderlik te maak. Dit voel of ons hulle al jare ken. Ons gaan vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happy Place se terugvoer

Sterna, julle was fantastiese gaste, ons sien baie uit om julle weer by ons te huisves.
Groete
Elna en Dries

Happy Place
Syndy V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Syndy V
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig van see en berge!

Bettysbaai is 'n pragtige dorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happy Place se terugvoer

Thank you Syndy, it was great to host you!

Happy Place
Este H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este H
Gesin met tieners

Baie netjies, gerieflike plekkie wat baie goed toegerus is met 'n heerlike kaggel.

Heerlike ruim huis wat baie netjies is en loop afstand vanaf die strand is, met 'n pragtige uitsig en heerlike kaggel vir die koue aande. Sal vir seker weer daar bly. Baie bekostigbaar vir wat alles mens daar kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happy Place se terugvoer

Baie dankie Este. Julle was ook fantastiese gaste.

Happy Place
Brenda A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon en netjies.

Pragtige uitsig. Die eenheid is skoon en netjies. Eienaars baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happy Place se terugvoer

Baie dankie Brenda, julle was so maklik om te huisves. Groete, Elna

Happy Place
Dalene G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene G
Gesin met tieners

Wat 'n pragtige plek! Baie smaakvol gemeubileer en goed uitgerus. Die huis het 'n pragtige uitsig oor beide die see en op die berge. Een van die lekkerste plekke waar ons nog gebly het.

Ons was bederf met 'n koepon vir koffie en melkskommels by Coffee on Clarence, 'n klein juweel. Wat baie lekker was, is dat die huis sommer loopafstand is van Sea Biscuit, Coffee on Clarens, The Hub en 'n klein supermark. Enigste iets wat bietjie gepla het, was die rommel wegryery. Miskien sal dit help om 'n staalhokkie op die sypaadjie te hê waar mens die sakke kan inplaas. Maar dis iets kleins.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happy Place se terugvoer

Baie dankie Dalene, julle was fantasties. Groete, Elna

Happy Place
Anso V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek om te bly!

Ons was so hartlik ontvang deur Elna en Dries. Alle geriewe is in die huis. Dit is heerlik privaat en het die mooiste uitsig. Dit is werklik 'n plek waar mens kan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happy Place se terugvoer

Lekker om julle by ons te huisves. Dankie dat julle by ons bespreek het. Groet Elna

Happy Place
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a3d51baddec90816cf576052383d4074dfd1850fb4e1289fd99558a33e01de2070af6309d6154f1096da1ab940d8c85acc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 2822 Clarens Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.3540225 18.9327432
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem