LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 29 De Oewer | LekkeSlaap
+8

29 De Oewer

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhoutstraat 29, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

29 De Oewer is 'n netjiese selfsorghuis in De Oewer in Heatherlands, George.

Dié huis het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en daar is 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, ander klein toebehore, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.

Buite is daar 'n privaat tuinarea met braaigeriewe en stoepmeubels. Parkeerplek is beskikbaar in 'n motorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by 29 De Oewer sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Olienhoutstraat 29, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhoutstraat 29, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY9JBM4UdHohfGsA4KVNOGd9vWrCUbM4CHtNbG85L0xvEnlDcEI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 300  per nag (plek vir 4) 29 Olienhout Street Heather Park 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.95192 22.43491
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!