20% af Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
West Beach Akkommodasie by 2@Carlisle | LekkeSlaap
+18
+18

2@Carlisle

9 resensies
Gastehuis
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R850 R680 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carlisle-singel 2, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap

Beskrywing

2@Carlisle is in 'n stil doodloopstraat in die West Beach-woonbuurt in Bloubergstrand. Dié eiendom is net 800 m van die strand af.

Verblyf word in 2 basiese selfsorg-soldereenhede gebied. Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea en -kombuisie. Die kombuisie is basies toegerus vir selfsorg en albei eenhede het 'n privaat badkamer, toilet en 'n wasbak, en 'n TV met WiFi.

Albei soldereenhede het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, maar net die een eenheid het 'n balkon.

Gaste kan van die geriewe gebruik maak, insluitend die sitarea, eetarea, kombuis wat volledig toegerus is, stoep en swembad. Ontbyt is teen 'n ekstra koste op versoek beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Let wel dat die eenheid slegs geskik is vir 2 volwassenes en 2 of 3 kinders. Die eenheid is nie geskik vir 4 volwassenes nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Jacuzzi
Rolstoelvriendelik
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir 2@Carlisle
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Carlisle-singel 2, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 2@Carlisle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R850
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Langtermynverblyf-aanbod 20% af
Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
was R850
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R850
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carlisle-singel 2, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXHILCIvOHC761IlISY3OLBmGLzGeRf5ye7B4NNgERjCV2y0GKV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R680  per nag (plek vir 2) 9 5 1 4.91 2 Carlisle Close West Beach 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.809443 18.472985
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za