2@Carlisle

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 25 % af

Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

2@Carlisle is in 'n doodloopstraat in West Beach in Bloubergstrand. Die perseel is 800 m vanaf die strandfront.

Verblyf beskik oor word in 2 basiese selfsorg-solderwoonstelle. Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea en toegeruste kombuisie. Die kombuisie slegs toegerus vir basiese selfsorg. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix en WiFi.

Beide woonstelle het elk slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die een woonstel het egter 'n balkon wat die ander een nie het nie.

Gaste kan die sitkamer, eetarea en ten volle toegeruste kombuis benut. Daar is 'n patio met 'n swembad. Ontbyt is op versoek beskikbaar en moet vooraf gereël word teen addisionele koste. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 2@Carlisle gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 R638 per nag (plek vir 4)

Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za