2de Laan No 26

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

2de Laan No 26 is in Yzerfontein en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, strand, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 7 gaste. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak, asook 'n balkon. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n driekwartbed. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, maar gaste moet hul eie dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saambring. Daar is 'n eetarea met genoeg sitplek.

Daar is binne- en buitebraaigeriewe beskikbaar, asook parkeerplek op die perseel in 'n motorhuis.

Slaapplek

'n Bespreking by 2de Laan No 26 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 2de Laan No 26 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 220 per nag (vir 7 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za