LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 2OpTerblanche | LekkeSlaap
+25

2OpTerblanche

Gastehuis
Red-kamer met stort en bad
Vanaf
Vanaf R399
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die kamer het 'n TV met DStv-toegang, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Slegs een voertuig per kamer. Daar is nie plek vir meer voertuie op die perseel nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf, ontbyt uitgesluit WiFi

Huisreëls

Let asb. op na die grendeltye voor bespreking gemaak word en indien gaste beplan om rondom daardie ure te reis. Lees asb. die volgende inligting, ons neem aan jy stem daarmee saam en jy sal nie 'n terugbetaling kry as jy dit nie lees nie: Lockdown times: 21:00 till 06:00. No movement in or out of guest house during these times. Vanaf 17 Junie 2021 mag ons volgens munisipale wette nie enige groepbesprekings wat partytjies op die perseel wil hou aanvaar nie. Dit val onder funksiebesprekings. Ons is 'n B&B. Indien jy nie saamwerk nie en opdaag met musiektoestelle en 'n geraas maak, sal jy van die eiendom verwyder word. Om onnodige hoë kamertariewe te vermy word ontbyt nie by die tarief ingesluit nie. Dit kan met aankoms gereël word. Maandag tot Vrydag: Kontinentale ontbyt van 06:00 tot 10:30 teen R75 per persoon. Saterdag tot Sondag: Volledige ontbyt van 09:00 tot 10:30 teen R100 per persoon. *Kontinentale ontbyt: mag gesnyde brood met botter, konfyt, heuning, kaas, vleis, croissants, pasteitjies, rolletjies, vrugtesap en verskeie warm drankies insluit.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blue-kamer met stort
Vanaf
Vanaf R499
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n TV met OVHD-toegang, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Slegs 1 voertuig per kamer. Daar is nie plek vir meer voertuie op die perseel nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf, ontbyt uitgesluit WiFi

Huisreëls

Let asb. op na die grendeltye voor bespreking gemaak word en indien gaste beplan om rondom daardie ure te reis. Lees asb. die volgende inligting, ons neem aan jy stem daarmee saam en jy sal nie 'n terugbetaling kry as jy dit nie lees nie: Lockdown times: 21:00 till 06:00. No movement in or out of guest house during these times. Vanaf 17 Junie 2021 mag ons volgens munisipale wette nie enige groepbesprekings wat partytjies op die perseel wil hou aanvaar nie. Dit val onder funksiebesprekings. Ons is 'n B&B. Indien jy nie saamwerk nie en opdaag met musiektoestelle en 'n geraas maak, sal jy van die eiendom verwyder word. Om onnodige hoë kamertariewe te vermy word ontbyt nie by die tarief ingesluit nie. Dit kan met aankoms gereël word. Maandag tot Vrydag: Kontinentale ontbyt van 06:00 tot 10:30 teen R75 per persoon. Saterdag tot Sondag: Volledige ontbyt van 09:00 tot 10:30 teen R100 per persoon. *Kontinentale ontbyt: mag gesnyde brood met botter, konfyt, heuning, kaas, vleis, croissants, pasteitjies, rolletjies, vrugtesap en verskeie warm drankies insluit.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hoofkamer met dubbelstort en bad
Vanaf
Vanaf R599
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n groot en suite-badkamer met 'n stort, bad en dubbelwasbak. Daar is 'n driekwart-slaapbank vir 'n derde persoon indien nodig. Die kamer het 'n TV met DStv-toegang, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n inloopkas en WiFi. Slegs een voertuig per kamer. Daar is nie plek vir meer voertuie op die perseel nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf, ontbyt uitgesluit WiFi

Huisreëls

Let asb. op na die grendeltye voor bespreking gemaak word en indien gaste beplan om rondom daardie ure te reis. Lees asb. die volgende inligting, ons neem aan jy stem daarmee saam en jy sal nie 'n terugbetaling kry as jy dit nie lees nie: Lockdown times: 21:00 till 06:00. No movement in or out of guest house during these times. Vanaf 17 Junie 2021 mag ons volgens munisipale wette nie enige groepbesprekings wat partytjies op die perseel wil hou aanvaar nie. Dit val onder funksiebesprekings. Ons is 'n B&B. Indien jy nie saamwerk nie en opdaag met musiektoestelle en 'n geraas maak, sal jy van die eiendom verwyder word. Om onnodige hoë kamertariewe te vermy word ontbyt nie by die tarief ingesluit nie. Dit kan met aankoms gereël word. Maandag tot Vrydag: Kontinentale ontbyt van 06:00 tot 10:30 teen R75 per persoon. Saterdag tot Sondag: Volledige ontbyt van 09:00 tot 10:30 teen R100 per persoon. *Kontinentale ontbyt: mag gesnyde brood met botter, konfyt, heuning, kaas, vleis, croissants, pasteitjies, rolletjies, vrugtesap en verskeie warm drankies insluit.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R399
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Terblanchestraat 2, Bardene, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlYzZlYjg1LWE4MmYtNGI1NS05YjVmLTVmNDVmZTkwNmNiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R399  per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 2 Terblanche Road Bardene 1459 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.177455386449 28.265515565872
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!