LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+42
Gastehuis in Boksburg

2 Op Terblanche

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Harry S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Lekker oorslaap akkommodasie. Ons het die verblyf baie geniet, dit was rustig en veilig. Die dame wat ons verwelkom het, was baie vriendelik en professioneel. Ons is baie mooi verduidelik van die reels en gou 'n klein probleempie opgelos. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

This was what we needed to break away from the busy lifestyles. It was so peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele Ann S
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Comfortable and tranquil. Tranquil setting and centrally situated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie T
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Waarde vir geld. Ek het baie lekker gebly. Die gasheer het baie moeite gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard C
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.4
Sep 2026

Mooi, rustige en goed toegeruste gastehuis. Verblyf was lekker. Ek het 'n probleem gehad met die warm water in die stort. Verder was alles na smaak en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantelle B
Kort verblyf
4.2
Mrt 2026

Verblyf naby lughawe. Ons was vriendelik ontvang en die area is baie veilig. Ons het baie lekker gebly, was vriendelik ontvang en die area is baie veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bernie D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Sal beslis weer gebruik maak in die toekoms. Die verblyf was uitstekend en in 'n stil en veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Neat and secure. Very nice, clean and safe. Friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jozua V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Baie lekker, vriendelike mense en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jozua V
1 nag
5.0
Jan 2025

Baie gemaklik, netjies en baie skoon. Baie lekker en mooi! Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Terblanche Road, Bardene, Boksburg, 1459, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb8bc11850b8c1bcaaa08590ed402cc122aa5fe5c9baabd2ede30466c6634cf880d178b49d682c9ee7aca575a20bf0ccd9ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 2 Terblanche Road Bardene 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.177455386449 28.265515565872
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang