3-Bedroom Pentouse - Artea

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Artea is 'n luukse dakwoonstel in Seepunt naby die Kaapse middestad en die V&A Waterfront.

Die woonstel het 3 slaapkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer wat ingerig is met 'n bad, stort of albei. Daar is ook 'n addisionele gaste-badkamer. Die woonstel is stylvol en modern en veilig en bied gehalte meubels en toebehore.

Die moderne oopplan-leefarea is op die onderste verdieping en het gemaklike rusbanke, rottangstoele, 'n klankstelsel, lamelhoutvloere en matte. Daar is skuifdeure wat na 'n balkon lei. Die kombuis is volledig toegerus met duur toestelle soos 'n koffiemasjien en wasmasjien.

Die oopplan-eetarea het 'n ronde etenstafel met 6 stoele. Daar is ook 'n ekstra tafel met 6 stoele op die balkon. Die dek bo bied 'n lieflike uitsig op Leeukop en gedeeltelike uitsigte oor die see vanaf die privaat dek en swembad. Daar is ook braaigeriewe, 'n sitkamerstel en sonstoele op die dek.

Artea bied gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, ondervloerse verhitting, hysbak-toegang en parkeerplekke, 'n portierdiens, 'n skoonmaakdiens en 24 uur-sekuriteit.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Internet

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 3-Bedroom Pentouse - Artea gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 910 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za