Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Mark J - Apr 2024
Algehele gradering
We will be back.
3 Colours Blue se terugvoer
Dear Mark,
Thank you so much for taking the time to share your feedback with us! We're thrilled to hear that you had such a positive experience during your stay at 3 Colours Blue Guesthouse.
It's wonderful to know that you found our accommodation to be of excellent quality and that you appreciated our great location. We take great pride in maintaining our property to the highest standards, so it's rewarding to hear that our efforts have been noticed.
Our team works hard to ensure that every guest feels welcomed and cared for during their time with us, so your kind words about our management and staff mean a lot to us. We always strive to go the extra mile to make our guests' experiences memorable, so it's fantastic to hear that we succeeded in making your stay enjoyable.
We truly appreciate your feedback and hope to have the opportunity to welcome you back to 3 Colours Blue Guesthouse in the future.
Warm regards,
Marelize
Leon T - Apr 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Henriejetta K - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike 2 dae in Mosselbaai.
Christo O - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelike en onbaatsugtige diens.
Gert H - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Gerhard O - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie mooi uitsig en netjies.
3 Colours Blue se terugvoer
Goeie dag Gerhard
Ons is so bly julle het lekker by ons gebly. Baie dankie dat jy die positiewe ook met ons deel. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Vriendelike groete
Shane V - Mrt 2024
Algehele gradering
A pleasant experience. Greatest view ever.
Celeste M - Mrt 2024
Algehele gradering
Hartlik ontvang. Baie lekker gebly.
Niel J - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, met 'n uitsig wat onbeskryflik mooi is. Sal definitief aanbeveel.
Anna-marie V - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was fantasties. Sal definitief weer bespreek.
Clarette P - Des 2023
Algehele gradering
Lieflike uitsig naby Mosselbaai se punt.
Marius M - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Sakkie V - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Cecilia K - Sep 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld met 'n mooi uitsig!
Barry S - Sep 2023
Algehele gradering
Absolute Fantastiese Gasvryheid.
Erika D - Aug 2023
Algehele gradering
Te kort!
Alisha D - Mei 2023
Algehele gradering
Die view is baie mooi!
Elize D - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Robert L - Apr 2023
Algehele gradering
Friendly and pleasant staff.
Niel V - Apr 2023
Algehele gradering
Lieflike ligging.
Cilmie G - Feb 2023
Algehele gradering
Tweede besoek aan 3 Colours Blue - sal weer bespreek.
Anne-marie V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek. Ek kon my verkyk aan julle mooi tuin met detail.
Trix V - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Wilma T - Okt 2022
Algehele gradering
The most friendly people.
Nicolette M - Okt 2022
Algehele gradering
Was heerlik gewees, goed geslaap.
Freddy G - Aug 2022
Algehele gradering
Luuks met 'n mooi uitsig.
Cindy M - Jun 2022
Algehele gradering
All good.
Maria M - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig vanaf die gemeenskaplike balkon.
Ronell W - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf wat jou dadelik laat tuis voel.
Bianca E - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlike verblyf! Almal is vriendelik en so hulpvaardig!
Walter C - Mrt 2022
Algehele gradering
Oorhoofs goed/lekker.
Arie K - Jan 2022
Algehele gradering
Gemaklik en mooi.
Japie S - Aug 2021
Algehele gradering
Not nice sleep, very noisy roof.
Riaz M - Mei 2021
Algehele gradering
Great, wonderful views, very friendly and helpful staff.
Ruan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Weereens 100% dankie.
Franco S - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Carin B - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelike mense, rustige atmosfeer, beste ligging en beste en mooiste uitsigte op hawe, see en berge.
Robbie B - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker en vriendelike personeel.
3 Colours Blue se terugvoer
Good Day
Thank your for the review and for staying with us.
Kind Regards
Marlise
Michele D - Jan 2020
Algehele gradering
My kuier het basies bestaan om die gerief te gebruik as slaapbasis.
Bonita K - Aug 2018
Algehele gradering
Baie goeie diens ontvang.
3 Colours Blue se terugvoer
Baie dankie. Hoop om jou gou weer hier te sien.
Veronica G - Des 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie aangenaam.
Nathalie C - Jun 2017
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Louise V - Jul 2016
Algehele gradering
Pragtige uitsig en heerlike ontbyt.
Marissa C - Jan 2016
Algehele gradering
Pragtige uitsig vanuit die swembad.
Charlaine E - Jan 2016
Algehele gradering
Beautiful!
Fanie V - Sep 2015
Algehele gradering
Ons is vriendelik en baie vinnig gehelp met aankoms en die ontbyt die oggend was meer as genoeg.
Johan M - Nov 2014
Algehele gradering
Lekker twee aande in Mosselbaai.
Johan R - Sep 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rodgerstraat 75, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap