LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 3 on Elf | LekkeSlaap
+25

3 on Elf

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elfstraat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 R2 880 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

3 on Elf is 'n fantastiese privaat huis teen Langebaan Mashie Gholfbaan en naby Langebaan se strandmeer en die Weskus Nasionale Park.

Dié huis beskik oor 4 en suite-kamers, 'n oopplan-leefarea met 'n beskutte braai en 'n stoep. Die eerste kamer het 'n dubbelbed, 2 kamers het koningingrootte-beddens en die laaste kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n privaat gastetoilet.

Kom geniet 'n pragtige uitsig terwyl jy saam met vriende en familie kuier. Die huis is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie.

Doen asb. navraag as jy die kamers apart wil bespreek en ons sal die nodige reëlings tref. Minimum 4 word per bespreking benodig.

3 on Elf is net 'n uur se ry vanaf Kaapstad aan die Weskus en is ideaal vir gholfspelers, vissermanne, windsport-entoesiaste, partytjies of net lekker rus en vrede.

Slaapplek

’n Bespreking by 3 on Elf sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 58 resensies vir 3 on Elf
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Elfstraat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 3 on Elf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R3 200
Vanaf R2 880
per nag (vir 8 persone)
was R3 200
Vanaf R2 880
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elfstraat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxNzU4OTVhLTY0ZjUtNDVhNi1iMzViLThiMTBmY2VhMWExMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 200, nou Vanaf R2 880  per nag (vir 8 persone) 58 5 1 5 3 Elf Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.08605158271 18.042857944966
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!