LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 3 on Elizabeth | LekkeSlaap
+44

3 on Elizabeth

Selfsorg
Hortensia-suite
Vanaf R600
R600 R510
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Leef-area gedeel met eienaar/bestuurder
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Die kamer het 'n uitsig oor die agtertuin, waar die water verby vloei en die Wilgerbome skadu bied.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis, indien gaste vir hulself wil sorg. Aandete is beskikbaar, mits vooraf reëlings getref is.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Solder-suite
Vanaf R600
R600 R510
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Leef-area gedeel met eienaar/bestuurder
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite is op die eerste verdieping en word bereik via Italiaanse smeeyster-trappe. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n sitarea met 'n uitsig oor die swembad en vleiland. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie beskikbaar in die kamer.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis, indien gaste vir hulself wil sorg. Aandete is beskikbaar, mits vooraf reëlings getref is.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuin-suite
Vanaf R600
R600 R510
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Leef-area gedeel met eienaar/bestuurder
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en 'n aantrekkamer. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Die kamer het 'n dubbeldeur wat toegang bied tot die patio en die tuin.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Daar is 'n gemeenskaplike kombuis, indien gaste vir hulself wil sorg. Aandete is beskikbaar, mits vooraf reëlings getref is.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R600
R600 R510
per nag (plek vir 2)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabethlaan 3, Sandringham, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7R2KEQyQ5sSbKleCbv6Ut6SkGTGoc2RXI4SMeOUrgixUkyHuFT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600, nou Vanaf R510  per nag(plek vir 2) 4 5 1 5 3 Elizabeth Avenue Sandringham 2192 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.147785008261 28.108085714121
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!