Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Oysters @ Park

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parklaan 3, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

3 Oysters @ Park bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die onderste verdieping van die eienaar se huis in Reebok, Mosselbaai. Dit is die ideale opsie vir 'n paartjie, enkelreisigers of sakereisigers.

Verblyf word 3 eenhede gebied wat elk slaapplek vir 2 gaste het, naamlik 3 Oysters @ Park Garden Unit en 3 Oysters @ Park Deck Unit. Beide eenhede bied slaapplek aan gemaklike dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Vir groter groepe is 3 Oysters @ Park House beskikbaar wat slaapplek aan 8 gaste bied. Dit beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort het. Boonop is daar 'n kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer, asook 'n driekwartbed en 'n privaat badkamer met 'n toilet, bad en 'n wasbak.

Buite is daar 'n privaat boma met 'n buitebraai en 'n pragtige uitsig oor die landskap en op die Outeniekwaberge. Dit is die ideale plek om 'n koppie koffie in die oggend te geniet en na die see se gedruis te luister.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir 3 Oysters @ Park
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Parklaan 3, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink 3 Oysters @ Park het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parklaan 3, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA817c6ac04b2a2b4d9cc8c7f55c4947b6a3fdb4f30bf635a53fe61a7a8f52ce11225a9430b46dd79f3627f32de7056565e5ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 3 Park Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.0668746286 22.184441125428
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem